速報APP / 遊戲 / Lees: Flink Dink

Lees: Flink Dink

價格:免費

更新日期:2016-10-26

檔案大小:14M

目前版本:1.0.1

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:http://www.limitlessvirtual.com

Email:info@limitlessvirtual.com

聯絡地址:隱私權政策

Lees: Flink Dink(圖1)-速報App

Flink Dink is die tweede opwindende uitgawe van die Lees toepassing.

Lees: Flink Dink(圖2)-速報App

 

Lees: Flink Dink(圖3)-速報App

Flink Dink fokus daarop om elemente soos kompetisie en lees uitdagings te kombineer en so leesvaardighede op 'n opwindende wyse te verbeter. Die nuwe toepassing bied interessante taaloefeninge soos idiome en oulike kopkrappers om die lesers op hulle tone te hou. 

Lees: Flink Dink(圖4)-速報App

 

Daar is weereens tyd verbonde aan elke vlak om die leser uit te daag en visuele geheue asook begripslees vaardighede te oefen.